
FAMILIEGENEALOGIE VAN DIE VAN DER WAL FAMILIE NAAM IN SUIDER-AFRIKA
|
Friso van der Wal Posbus 11786, Aerorand, Middelburg, MP, 1070, Suid-Afrika |
Welkom op die VAN DER WAL Webwerf. Die doel van hierdie webwerf is om die VAN DER WAL familie naam en geskiedenis na te vors en om inligting in te samel vir genealogiese navorsing. Die inligting sal dan met mettertyd in 'n databasis geplaas word. Lesers van die webwerf mag dalk help om meer inligting in te win en op dié wyse tot 'n vollediger prentjie te kan by dra. Enige terugvoer, inligting, dokumentasie en foto’s is meer as welkom.
VAN DER WAL afstammelinge van Ohrigstad - Lydenburg (Nog onder konstruksie)
VAN DER WAL foto album (nog foto's by)
VAN DER WAL Reünie gehou te Ohrigstad - 24-25 September 2005 (Sien foto's)
Nuttige Genealogiese Web-skakels:
FriesArchiefNet (Genealogiese ondersoek webwerf in Friesland)
Provinsie Friesland - Siviele rekords (1599 - 1922)

Laas opgedateer: 04/10/ 2005
( Enige kommentaar, terugvoer en inligting kan na bostaande e-pos of posbus adres gestuur word )
Site hosted by http://www.vidroniconline.com - Ontwerp, tegniese versorging en ruimte word onderhou deur: Friso van der Wal. e-pos / e-mail